PARAGON MEDIA
 
PARAGON MEDIA

MARTYN LE ROUX    verwerf die graad BA DRAMA EN TONEELKUNDE aan KOVSIES in 1982.

Hy is in die jare daarop intensief betrokke by verhoogproduksies as speler en of regisseur. Hy dien ook op die dagbestuur van Radio Kampus en word as Hoofomroper aangestel. Hy doen omroepwerk vir drie jaar.

Na sy jare van militêre diensplig en grensdiens ( waar hy opland by 1 Valskerm Bataljon Bloemfontein as Media Offisier) tree hy tot die onderwys toe en word weereens betrokke by talle skooltoneel aanbiedings oor die jare.

Paarl

Hy stig sy eie teatergroep in Oos-Londen in die tagtigs en bring 'n hele klompie Afrikaanse en Engelse toneelstukke op die planke.

In 1989 verhuis hy na die Boland en vestig hom in Wellington waar hy sy eie fotografiese studio vir jare hanteer.
Hy verhuis later Paarl toe en raak weer by die onderwys betrokke.
Hy werk ook as joernalis en fotograaf vir die Paarl Post  vir 'n aantal jare en ontdek hier sy talent vir skryf en dan veral kreatiewe skryfwerk.

Oor die jare heen skryf hy stories en draaiboeke (die eerste op skool!) maar doen dit net vir die plesier daarvan.
In 2014 stuur hy vir die eerste keer in amper twintig jaar een van sy skryfstukke BLOEDLYN aan RSG as 'n inskrywing vir 'n kompetisie. Dit is 'n gruwelverhaal wat in die Boland afspeel. Hy omskep dit in 'n radiospel en dit word as een van die finaliste vir die kompetisie aangewys. Die uitsending, onder leiding van Renske Jacobs word toevallig op 'n volmaanaand in November van 2015 gedoen. Ideaal vir 'n weerwolfstorie!  Die reaskie is oorweldigend.
In die daaropvolgende jaar word BLOEDLYN bekroon as BESTE teks vir 'n drama en Le Roux word bekroon met 'n gesogte Mediaveertjie deur die ATKV. In die volgende jaar word hy weereens bekroon met nog 'n Mediaveertjie vir Die Dagboek van 'n Wurm. Die drama word ook benoem vir talle ander afdelings en kry toekennings vir BESTE TEKS, BESTE REGIE en BESTE AKTEUR in 'n radio drama.

Hierna volg nog talle benoemings vir van sy ander werk en nog mediatoekennings vloei hierna uit sy pen en maak 'n impak.

Sy besonderse bydraes tot die Afrikaanse drama word bewaar in die AKDA se argiewe.

Vir die gepubliseerde tekste en aankoop gaan hier op die AKDA se webwerf:

https://akda.co.za/?s=MARTYN+LE+ROUX&submit=Search

 

Portfolio

BLOEDLYN
DAGBOEK VAN 'N WURM
HITTEGOLF
AFKOELING
DIE BLIKSLIM
BLOEDMAAN

LUISTER WEER

Bloedlyn
2015
20151126_RADIOTEATER_BLOEDLYN.mp3 (67.81MB)
Bloedlyn
2015
20151126_RADIOTEATER_BLOEDLYN.mp3 (67.81MB)



Hittegolf
Hittegolf.m4a (25.98MB)
Hittegolf
Hittegolf.m4a (25.98MB)





Dagboek van 'n Wurm
Die Dagboek van Wurm.mp3 (107.45MB)
Dagboek van 'n Wurm
Die Dagboek van Wurm.mp3 (107.45MB)



Afkoeling
2019
20190613_RADIOTEATER_AFKOELING.mp3 (45.32MB)
Afkoeling
2019
20190613_RADIOTEATER_AFKOELING.mp3 (45.32MB)





Die Blikslim
2019
20191024_RADIOTEATER_Die_BlikSlim.mp3 (77.77MB)
Die Blikslim
2019
20191024_RADIOTEATER_Die_BlikSlim.mp3 (77.77MB)





  • 010-768x576
  • 012-400x300
  • 0211-768x576
  • 72740856_10156278518031876_6960874507607212032_n
  • 72611344_10156275841396876_8205430767266824192_n
  • 024-768x577
  • 72997013_10156278518386876_8054472841589948416_o
  • 74638383_10156278505076876_2285873700504862720_o
  • 75204446_10156278573211876_4307076423715127296_n
  • 75226331_10156275841406876_3134458315052941312_n
  • 75231742_10156275841421876_822998648257249280_o
  • ATKV_Veertjies_2017_wenners-55
  • ATKV_Veertjies_2017_wenners-56
  • ATKV_Veertjies_2017_wenners-58_1
  • ATKV_Veertjies_2017_wenners-58

DIE PELSLOPER  -  FILM

PELSLOPER is 'n Engelse verhaal (Sam's Secret) wat hy jare vantevore geskryf het en aangepas het vir die radio as 'n opvolg vir BLOEDLYN.
Dit is egter nooit uitgesaai nie. Le Roux was egter reeds besig om PELSLOPER in 'n draaiboek te omskep nadat hy versoeke gekry het om 'n draaiboek te skryf. PELSLOPER was ideaal.

Dit word internasiaonaal veelvuldig bekroon by filmfeeste oor die hele spektrum, Beste Film, Beste Teks, Beste Musiek, Beste Drama, Beste Eerste Film en word ook as amptelike vertoonfilm gekies by talle feeste.

The girl in the Tankwa: Be afraid, be very afraid

By Robyn Sassen on November 14, 2018

How to tame the girl in the Tankwa

By Robyn Sassen on May 14, 2019


HITTEGOLF  - RADIO

Genommineer vir Beste Teks ATKV Mediaveertjies 2019 in die LUISTER afdeling.

WHAT DO YOU do when bad news seems to come in a rolling tsunami? From disappointments at work to unexpected secrets from your children, a wife with an addiction issue and a mother-in-law with a leaking toilet and a mouth that doesn’t let up on the overriding commentary it offers? And all of this in the middle of a relentless heatwave? A beautifully crafted work by Martyn Le Roux.

Read below:

 My View

The arts at large by Robyn Sassen  

Pressure Cooker Blues

 

Theatre to stay home for

The arts at large by Robyn Sassen

 

 Lees die blog van Robyn Sassen:

Doors and Windows: A Story of Rainfall

By Robyn Sassen on July 6, 2019 • (

https://robynsassenmyview.com/2019/07/06/doors-and-windows-a-story-of-rainfall/

 




 Portfolio

 

  • BLOEDLYN - Uitgesaai op RSG 2015 . Beste Teks - ATKV Mediaveer Toekenning + LIBERTY TOEKENNING - BESTE RADIO DRAMA.
  • BLOEDMAAN - RSG 2020 - LIBERTY RADIO TOEKENNINGS - BESTE RADIO DRAMA
  • DAGBOEK VAN 'N WURM - 2016 - RSG / Genommineer vir 4 ATKV Mediaveertjies. Bekroon met 3 ATKV toekennings. Beste Teks/Beste Akteur en Beste Regisseur
  • AARDVERWARMING (HITTEGOLF) - 2018 RADIODRAMA WORD IN MEI 2018 UITGESAAI OP RSG.
    Benoem vir BESTE TEKS in 2019 vir LUISTER AFDELING ATKV Mediaveertjies.
  • AFKOELING (Opvolg van HITTEGOLF) RADIODRAMA RSG  UITGESAAI JUNIE 2019 RSG met regie deur Kobus Burger.
  • DIE BLIKSLIM - RADIODRAMA. Finalis in Sanlam Radiodrama kompetisie op RSG. Genomineer vir ATKV toekenning. Ontvang BESTE AKTEUR (Pietie Beyers) vir sy rol as Gary.
  • LAASTE LIG - BOEK/ FILM/ Radiodrama (ONGEPUBLISEER)
  • DIE ENGELSINDROOM - RADIODRAMA /KORTVERHAAL (ONGEPUBLISEER)
  • DIE SOUTWATERHEKS - RADIO DRAMA REEKS VAN 25 EPISODES
  • HEX  -  Die verhaal van die heks van Hexrivier.
  • DRYFHOUT - 'n Klompie "drifters" word deur die noodlot bymekaar geggooi en besluit om van Johannesburg Kaap toe te stap.
  • MARISKA  2000  -  'n Wetenskapfiksie Radiodrama. (ONGEPUBLISEER)
  • DIE PELSLOPER/ SKIN WALKER - AFRIKAANSE FILM : Engelse onderskrifte. Amptelike keuse by talle internasionale filmfeeste. Kry toekennings vir BESTE NUWE FILM, BESTE AKTRISE, BESTE MUSIEK en is tans steeds op die toekenninglyste van nog heelwat feeste vir 2021.

 SIEN OOK:

Liberty Awards

RSG takes home 10 ATKV Awards

DAGBOEK VAN 'N WURM

LUISTER HIER

2017 MEDIAVEERTJIES

VROUE KEUR ATKV -Mediaveertjies Wenners

SARIE

HITTEGOLF - Nuwe drama

Hande vol veertjies vir uitblinkers

Plaaslike riller-skrywer wen mediaveertjie vir radiodrama

BLOEDLYN

Hier is die skakel na die potgooi van die volle drama. Luister gerus.

Mediaveertjies 2017
Berig in Paarl Post
Paarl-Post_2017-4-13_preview.pdf (3.43MB)
Mediaveertjies 2017
Berig in Paarl Post
Paarl-Post_2017-4-13_preview.pdf (3.43MB)






 
 
 
 
Mail
Call
Map
About
Instagram